Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1951)

Die twee rektore van die P.U.K vie C.H.O. ’n Persoonlike waardering.

  • J. C. Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v18i4.1732
Journal volume & issue
Vol. 18, no. 4

Abstract

Read online

Vir die P.U.K. as inrigting en vir die personeel van die P.U.K. as individue was die skielike heengaan van ons eerste rektor, prof. dr. F.Postma, op 4 November 1950 ’n geweldigeslag en verlies. Ons het almal gehoop dat ons eerste rektor die heuglike dag van ons selfstandigwordingmag helewe.