Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1965)

Swaziland demografiese en etnografiese aspekte

  • J. H. Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v32i10.1441
Journal volume & issue
Vol. 32, no. 10

Abstract

Read online

Swaziland verskil van die ander twee Britse Hoëkommis- sarisgebiede, Basoetoland en Betsjoeanaland, ook daarin dat sy bevolking meer gemengd is deur die aanwesigheid van 'n aansienlike min of meer gevestigde blanke bevolking. Die ver- skynsel hou verband met die posisie ten opsigte van grond- verdeling en -besit. Tabel nr. 1 gee 'n beeld van die bevolking- samestelling volgens ras en van die bevolkingsgroei.