SA Journal of Industrial Psychology (Jun 1990)
Necessity for a comprehensive psychometric policy within an organization
Abstract
Psychometric testing is an important, valuable, widespread and legally protected activity in South Africa. Within the ambit of the organizational context a psychometric policy is required to guide and direct this activity. The purpose of this article is to show how the need for such a policy within an organization can be fulfilled. The article proceeds as follows: firstly, the positioning of a psychometric policy within the overall human resource management of an organization is discussed; secondly, a definition of the term 'psychometric policy' and the aims thereof are given; thirdly, a suggested content for such a policy is outlined; fourthly a method of generating this policy is proposed; and lastly, the role of the psychologist in this regard is indicated. Opsomming Psigometriese toetsing is 'n belangrike, waardevolle, algemene en wetlik beskermde aktiwiteit in Suid-Afrika. Binne organisatoriese verband word 'n psigometriese beleid benodig om hierdie aktiwiteit te lei en rig. Die doel van hierdie artikel is om aan te toon hoe die behoefte aan sodanige beleid in 'n organisasie vervul kan word. Die artikel verloop soos volg: eerstens, word die plasing van 'n psigometriese beleid binne die algemene menslike hulpbronbestuur van die organisasie bespreek; tweedens, word 'n definisie van die begrip "psigometriese beleid" en die doelwitte daarvan gegee; derdens, word 'n voorgestelde inhoud vir sodanige beleid aan die orde gestel; uierdens, word 'n metode aangedui waarvolgens hierdie beleid daargestel kan word; en laastens, word die rol van die sielkundige in hierdie area aangedui.
Keywords