Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1956)

,,Groot manne" in die geskiendenis

  • J. S. du Plessis

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v24i2.1795
Journal volume & issue
Vol. 24, no. 2

Abstract

Read online

In Oktobermaand van elke jaar begin die geskiedenis op ’n heel besondere wyse tot ons volk spreek. In hierdie maand en in Desember vier ons twee van ons belangrikste volksfeeste, Krugerdag of Heldedag (soossommige verkies om dit te noem) en Dingaansdag of Geloftedag (soos ditin verskillende kringe genoem word).