Scientia Militaria (Feb 2012)

WERNER MASER: Adolf Hitler, legende, mythe, werkelijkheid.

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/3-6-957
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 6

Abstract

Read online

In 1945 het die skrywer van hierdie studie, op grond van 'n proefskrif oor die doelbewuste aankweek van die Hitlerlegende tot 1924, Die Organisierung der Fuhrerlegende. Studien zur Fruhgeschichte der NSDAP bis 1924 [Erlangen, 1954] sy doktorsgraad verwerf. Daarna het hy Hitler se werk Mein Kampf ontleed [Hitler's Main Kampf. An analysis London, 1970] en vervolgens sy aandag op bogenoemde tema toegespits.

Keywords