In die Skriflig (May 1974)

Die praktyk van kerkvisitasie

  • B. Spoelstra

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v8i32.1037
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 32
pp. 34 – 42

Abstract

Read online

Die visitasie moet uiteraard verstaan word in die volle sin van die Gereformeerde kerkregering. Dit gaan beslis nie oor ’n vertolking van een artikel in ’n Kerkorde soos van ’n artikel in ’n wet of sekulêre sisteem nie.