South African Journal of Physiotherapy (Mar 1979)
Classification in sport for the disabled
Abstract
Die doel van klassifikasie is om regverdige kompetisie aan almal te verskaf. Dit varieer van eenvoudig tot baie ingewikkeld en word gedurig hersien en verander. Die hersiene klassifikasie, gebaseer op neurologiese ondersoek, word beskryf.