Curationis (Sep 1979)

The future of community health nursing

  • C.A. Erasmus

DOI
https://doi.org/10.4102/curationis.v2i2.432
Journal volume & issue
Vol. 2, no. 2
pp. 10 – 15

Abstract

Read online

Gerneenskapsgesondheid word bespreek asook die aard en omvang van die konsep van omvattende gesondheidsdienste. Die opleiding van die gemeenskapsgesondheidsverpleegster word beskrywe asook die funksies wat sy na haar opleiding kan vervul. Haar rol in die verskillende opsette waar omvattende gesondheidsdienste geskep sal word, word voorgestel.