Scientia Militaria (Feb 2012)

DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (II)

  • L. Du Plessis

DOI
https://doi.org/10.5787/5-1-897
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 1

Abstract

Read online

Die vyand is mislei en verras'n Studie van amptelike rapporte van 1 SA Divisie dui duidelik daarop dat, terwyl 2 SA Infanteriebrigadegroep teen die Italiaanse kratervoorpos, Gorai, opgeruk het, 5 SA Infanteriebrigadegroep sy aandag gevestig het op die waterpunt, EI Gumu, iets meer as tien myI noordwes van Gorai. Verslae meld dat, soos in die voorafgaande artikel aangedui, die twee brigadegroepe op 1 Februarie 1941 aanmars totdat 'n bepaalde skeipunt bereik word, waar die tweede brigade regs geswenk het om sy doelwit Gorai te takel. Op die daaropvolgende geveg om Gorai, is in 'n vorige artikel gelet.

Keywords