South African Journal of Physiotherapy (Mar 1979)

Skiing with cerebral palsied children experiences in Switzerland

  • Elsbeth Kong

DOI
https://doi.org/10.4102/sajp.v35i1.1124
Journal volume & issue
Vol. 35, no. 1
pp. 8 – 10

Abstract

Read online

Ondervindings met ski vir serebraal verlamde kinders in Switserland word beskryf. Probleme wat kinders met spesifieke gebreke ondervind, word beklemtoon, asook die oplossing wat aan die lig gekom het. Ontspanning is die belangrikste aspek en vordering en prestasies word aangehaal.