Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1963)

Gesondheidsprobleme en mediese dienste in die R.S.A. en in Afrika as geheel*

  • H. W. Snyman

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v31i4.1472
Journal volume & issue
Vol. 31, no. 4

Abstract

Read online

Met ’n dinamiese en dus voortdurende vormwysigende studiegebied soos die Geneeskunde verg enige ontleding van die stand van toepassing daarvan ’n bewuste tydsbegrip. Uit die verlede immers het die hede sy beslag en vorm gevind, en uit die feitebeeld en tendense van die hede soek ons die logiese projeksie van die gewenste beeld die toekoms in.