Lexikos (Oct 2011)

'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX

  • Mariëtta Alberts

DOI
https://doi.org/10.5788/14--679
Journal volume & issue
Vol. 14

Abstract

Read online

'n Taal voldoen aan die algemene definisie van standaardisering wanneer daar 'n grammatika, spel- en skryfre?ls, woordeboeke en terminologie in daardie taal beskikbaar is. 'n Standaardtaal is gekodifiseer en eenvormig. Tale verander egter, ontwikkel en word gemoderniseer en daarom is standaardisering 'n voortdurende proses.