Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1963)
Veeartsenykundige probleme en samewerking in Afrika*
Abstract
Afrika is ’n vasteland wat ryklik bedeeld is met dieresiektes, en op ’n paar uitsonderings na kom daar enige siekte voor wat in ander wêrelddele te vinde is. Verder is daar talle wat eie is aan Afrika, bv. Slenkdalkoors, h artwater en olifantsvelsiekte.