Curationis (Sep 1992)

Die opleidingsfunksie van die geregistreerde verpleegkundige - Deel 2

  • M.C. Bezuidenhout,
  • A.A. Basson

DOI
https://doi.org/10.4102/curationis.v15i3.362
Journal volume & issue
Vol. 15, no. 3
pp. 12 – 18

Abstract

Read online

Biografiese gegewens van die saalsusters. Die saalsusters wat as respondente by die studie betrek is, het in ouderdom gewissel van 20 tot 51 jaar en ouer. Die grootste aantal (n = 88; 73%) respondente val in die ouderdomsgroepe van 35 jaar en jonger. Dit blyk dus dat die jong saalsuster steeds sterk in die saalsituasie verteenwoordig is.