Acta Academica (Dec 2024)

Loodvergiftiging in antieke Rome

  • Francois Retief,
  • Louise Cilliers

Journal volume & issue
Vol. 32, no. 2

Abstract

Read online

Load word minstens sedert die vierde millennium vC ontgin, maar in die GrieksRomeinse era het verhoogde oncginning 'n gesondheidsrisiko begin inhou. Besoedelingsbronne her ingesluit die wydverspreide benutting van load in watergeleidingstelsels, die gebruik van kombuis- en piourerware, verwerking in medikamente, kosmetika, verf en as anti-mikrobemiddel by voedselbewadng. Uit ercsoonde en myne her lood-lugbesoedeling ontstaan, en 'n wynmoskonsentraat(sapa) as versoeter gebruik, is by voorkeur in loodhouers berei. Romeinse skrywers bet die coksisiteic van loocl erk.en, maar klassieke kroniese loodvergifriging is eers in die sewende eeu nC beskryf. Loodinhoud van skelette uit die Romeinse era was hoer as in pre-Romeinse tye, maar gemiddeld slegs 41-47% die van moderne Europeers. Kroniese loodvergifciging was waarskynlik nie 'n beslissende fak.tor in die val van die Romeinse Ryk in die Weste nie.