In die Skriflig (May 1969)

Calvyn se institusie as handboek vir John Knox

  • V. E. D'Assonville

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v3i10.904
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 10
pp. 49 – 52

Abstract

Read online

Hoewel John Knox, die Skotse Hervormer oor die algemeen beskou word as 'n calvinis, is daar tot op die huidige datum nog baie onsekerheid en selfs verwarring oor die omvang en die nadere bepaling hiervan. Veral oor die eerste jare van sy optrede, vanaf 1547 tot 1554 toe hy vir die eerste keer Calvyn in Genéve ontmoet het.