In die Skriflig (Jul 2006)

Fokus/Focus

  • Editorial Office

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v40i2.347
Journal volume & issue
Vol. 40, no. 2
pp. 337 – 354

Abstract

Read online

Fokus is ’n rubriek waarin artikels van ’n meer populêr- wetenskaplike aard gepubliseer word. Met hierdie rubriek word onder andere die geleentheid geskep om praktiese en bedieningsgerigte artikels te publiseer. Artikels wat vir hierdie rubriek aan die redaksie voorgelê word, moet voldoen aan dieselfde tegniese vereistes as navorsingsartikels (kyk asseblief die Voorskrifte vir skrywers). Bydraes vir Fokus word aan ’n interne keuringsproses onderwerp en kwalifiseer nie vir subsidie nie.