Literator (May 1983)

Tyd as karakteriseringsmiddel in <i>Die Ambassadeur</i> van André P. Brink

  • M. Mouton

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v4i3.974
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 3
pp. 38 – 47

Abstract

Read online

As algemene aanname kan gestel word dat alle karakters in die tyd (en die ruimte) bestaan. ’n Bewustheid van die tyd waarin hulle bestaan en leef, is egter nie altyd by alle karakters aanwesig nie.