Verbum et Ecclesia (Sep 1984)

Die Theologia Crucis as Leitmotiv in Luther se Teologie

  • R. Venter

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v5i1.1287
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 1
pp. 39 – 43

Abstract

Read online

Wie hom wil orienteer aan Luther se teologie, stuit voor die groot probleem dat hy geen sistematiese denker vas nie. Hy het nie �n dogmatiek geskryf waarin hy sy gedagtes loci-gevys uiteengesit het nie. Die vraag ontstaan egter of daar nie �n sleutel is om hierdie skynbaar vervarrende gedagtew�reld te ontsluit nie.