In die Skriflig (Nov 2015)

Coding and data analysis during qualitative empirical research in Practical Theology

  • Petria M. Theron

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v49i3.1880
Journal volume & issue
Vol. 49, no. 3
pp. e1 – e9

Abstract

Read online

I dedicate this article to Prof. George Lotter, who has been instrumental in the formation of more than 90 postgraduate students in practical theological studies at the North-West University (NWU). Under his guidance, a significant amount of empirical research has been conducted. This is in line with a movement among scholars, both national and international, towards a more empirical approach in Practical Theology. It is therefore indispensable that both lecturers and students in Practical Theology should further develop their empirical research capacities. In this article, it is argued for a more systematic approach during the coding and data analysis phase of qualitative research and the article concludes with a proposed model for coding and data analysis in practical theological studies. Kodering en data-analise tydens kwalitatiewe empiriese navorsing in Praktiese Teologie. Hierdie artikel word aan prof. George Lotter opgedra. Deur die jare was hy instrumenteel in die vorming van meer as 90 nagraadse studente in Praktiese Teologie by die Noord-Wes Universiteit (NWU). Baie empiriese navorsing het onder sy leiding plaasgevind. Dit is in ooreenstemming met die nasionale en internasionale tendens van ’n meer empiriese benadering in Praktiese Teologie. Dit is dus van die uiterste belang dat Praktiese Teologie-dosente en -studente se vaardighede in empiriese navorsing verder ontwikkel moet word. In hierdie artikel word aangetoon dat ’n meer sistematiese benadering gevolg moet word tydens die kodering en die data-analisefase van kwalitatiewe navorsing. ’n Model vir die kodering en data-analise vir navorsing in Praktiese Teologie word ook voorgestel.