Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Feb 1977)

Die afrikaner: definisie en konsep*

  • J. H. Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v42i3.1205
Journal volume & issue
Vol. 42, no. 3

Abstract

Read online

Die uitnodiging om deel te necm aan hierdie simposium het tot gevolg gehad dat ek deurgaans meer gewonder het oor die vraag waaroin die wêreld as’t ware so behep geraak het met die Afrika­ ner as om ’n antwoord te vind op die vraag wat deur die tcma gesuggereer word, naamlik wie is die Afrikaner eintlik? As volkekundige het ek hierin iets van die dramatiese ironic ervaar deur te dink aan daardie volke wat so veelvuldig deur ons volkekundiges besoek en waargeneem word, dat dit tot verleentheid en ergerlikheid lei. In hierdie geval bevind ek my nou in albei rolle te wete die van etnoloog en van lid van die volk op wie die mcnigvuldige disseksies uitgevoer word.