In die Skriflig (May 1976)

Handelinge 17: 5–34 en Romeine 1:18–25: Bewyse vir aansluitingspunte in die sending of vir ’n natuurlike teologie?

  • B. J. van der Walt

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v10i38.1082
Journal volume & issue
Vol. 10, no. 38
pp. 47 – 51

Abstract

Read online

Dit het in ons ekumenies-gesinde wêreld van vandag by baie Christene mode geword om met ’n baie simpatieke oog na die heidense religieë te kyk. Allerlei verborge waarhede en positiewe elemente word in die tradisionele religie van die Bantoe, Mohammedaan, Boeddhis en Hindoe gesoek.