Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1952)

Die reformatoriese geloofsbegrip: Rektorale Rede gehou op 31 Oktober 1952

  • P. J. S. de Klerk

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v20i3.1982
Journal volume & issue
Vol. 20, no. 3

Abstract

Read online

Ons behandel in hierdie rede alleen die wese van die geloof. Om deur te dring tot die wese van die reformatoriese geloofsbegrip moet ons eers daarop let hoe Rome die verband tussen geloof en Skrif soek. Rome het hierdie verband verduister deur die geloof te bind aan die kerk, wat self die Woord nodig het om te bestaan.