Scientia Militaria (Feb 2012)

PW

  • C.J Nöthling

DOI
https://doi.org/10.5787/14-4-513
Journal volume & issue
Vol. 14, no. 4

Abstract

Read online

Die verskyning von die eerste omvattende biografie oor die lewenswandel van die eerste staatspresident van Suid-Afrika onder die nuwe grondwetlike bedeling kon nie meer gelee gewees het nie. Ter- wyl die Republiek van Suid-Afrika nou op die drumpel van 'n nuwe staatkundige bedeling staan en terselfdertyd sterk na vore tree as 'n dinamiese faktor in interstaatlike betrekkinge in Suider-Afrika, is dit begryplik dat dit allerwee 'n nuwe belangstelling in die leidende staatsmanne gaande sal maak. En die sentrale figuur in al die gebeure is uiteraard Pieter Willem Botha.

Keywords