Scientia Militaria (Feb 2012)

MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE

  • D. De Klerk,
  • L. Leach

DOI
https://doi.org/10.5787/16-1-462
Journal volume & issue
Vol. 16, no. 1

Abstract

Read online

Die SA Lugmaggedenkteken te Baysheuwel het 'n asemrowende uitsig oor Lugmagbasis Swartkop waar die SA Lugmag in 1920 sy ontstaan gehad het. 'n Kompetisie is deur die Instituut van SA Argitekte in 1958 in samewerking met SA Lugmagfonds en SA Lugmagvereniging geloods. Die beoordeling was onder leiding van Professor John Fassler, Dekaan van die Fakulteit van Argitektuur van die Witwatersrand Universiteit, Johannesburg. Die wenner nl. "Taylor and Taylor" is uit 40 inskrywings gekies.

Keywords