Health SA Gesondheid: Journal of Interdisciplinary Health Sciences (Nov 2002)
Kliniese verpleegsorgstandaarde vir die volwasse pasiënt op drukgekontroleerde ventilasie in die kritiekesorgeenheid
Abstract
The purpose of this article is to describe clinical nursing care standards for a patient on pressure-controlled ventilation in a critical care unit. Opsomming Die doel van hierdie artikel is om kliniese verpleegsorgstandaarde vir die volwasse pasiënt op drukgekontrolleerde ventilasie in die kritiekesorgeenheid te beskryf. *Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.