In die Skriflig (May 1974)

Die chiliasme in die Gereformeerde Kerk en ’n antwoord daarop

  • D. H. P. Wijnbeek

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v8i29.1012
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 29
pp. 24 – 34

Abstract

Read online

Die chiliasme is ’n leer wat baie geliefd is by baie sektes. Tog moet ons oppas om alle chiliastiese neigings onder een hoof saam te vat en te sê dat almal sektaries is! Die Jehowa-getuies is byvoorbeeld ook chiliasties gesind maar hulle leer kan maklik op dogmatiese punte uitmekaar getrek word. By die chiliasme in die Gereformeerde Kerk is dit heeltemal ’n ander saak. Daar is die vredetyd nie ’n tyd vir verbetering op grond van ’n algemene versoeningsleer nie.