Per Linguam : A Journal of Language Learning (Aug 2008)

Reclaiming subjectivity in survey research: insights from a pilot study in a university department'

  • Michael Joseph,
  • Hlulani Mabasa,
  • Thembinkosi Mabila,
  • Simon Mothoa,
  • Esther Ramani

DOI
https://doi.org/10.5785/16-1-144
Journal volume & issue
Vol. 16, no. 1

Abstract

Read online

n Bestaande dokument oor die taalprofiele van werknemers van die Universiteit van die Noorde klassifiseer werknemers as 'Engels- en/of Noord-Sotho-sprekend'. Die wanvoorstellings van hierdie eenvoudige beskrywing en die multitaligerykdom wat ons weer weI bestaan, het die skrywers van hierdie artikel gemotiveer am 'n grootskaalse kwantitatiewe ondersoek na multitaligheid aan die UNIN te doen. Dit het egter geblyk dat die versamelde data van die hele universiteit langdradig en onhanteerbaar is, wat gelei het tot 'n oorprofilering van data en verdere analises. Dit het ons aangespoor om 'n loodsondersoek op klein skaal van die Departement van Engelse Studies te doen, waarin ons individuele en kollektiewe prognose gebruik het as dryfveer vir die navorsingsproses. In hierdie artikel beskryf en teoretiseer ons hierdie bevinding, en bevestig ons die waarde van subjektiwiteit in navorsing oor kwantitatiewe ondersoeke. Ons ondersoek die kognitiewe en sosiale waarde van subjektiwiteit, en bespreek die rol daarvan in die uitbou van 'n gemeenskaplike benadering tot navorsingsprojekte. Ons insigte uit die loodsondersoek word voorts gekoppel aan aanbevelings oar navorsingsmetodologie in twee onlangse Suid-Afrikaanse opvoedkundige dokumente, LANGTAG (1996) en Getting Learning Right (1999), en on.' hoop dus om 'n sinvolle bydrae te lewer tot navorsingsmetodologie.