Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1958)

<i>Afrika-Seminaar</i>: Die geologie van Afrika in oorsig

  • B. A. Ackermann

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v26i9.1678
Journal volume & issue
Vol. 26, no. 9

Abstract

Read online

Dit is vanselfsprekend dat in ’n artikel soos hierdie die geologie van Afrika slegs in hooftrekke aangedui kan word en dat daar geen sprake van besonderhede kan wees nie. Wat hierop volg kan dus eintlik maar net as’n selektiewe uittreksel uit die publikasies van sekere skrywers oor Afrika beskou word, en met die oog hierop is dit miskien goed om eers kortliks die vernaamste bronne van inligting aan te dui.