Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1952)

Afwyking, agteruitgang, en vooruitgang in ons onderwys 1652-1952

  • J. C. Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v19i4.2046
Journal volume & issue
Vol. 19, no. 4

Abstract

Read online

Hoewel die Nederlands-Oos-Indiese Kompanjie hoofsaaklik ’n sakeonderneming was en die Kaap eintlik as verversingstasie gestig is, het die stigter self, Jan van Riebeeck, tog besonder waarde geheg aan die geestelike.