In die Skriflig (Jun 1984)

Kerkorde en belydenis

  • C. J. Smit

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v18i70.1221
Journal volume & issue
Vol. 18, no. 70
pp. 41 – 46

Abstract

Read online

Die verband tussen kerkorde en belydenis is in die Heilige Skrif vasgelê. Eersgenoemde het sy primêre grondslag in die Skrif en laasgenoemde is in sy geheel 'n weerklank van die Skrif (vgl. Bouwman, 1970: 325, 326). Die belydenis stem ooreen met die Skrif, omdat die kerk bloot die Skrif in die belydenis nasê (homologein) om sy geloof tot uitdrukking te bring.