In die Skriflig (May 1976)

Memorandum op die beswaarskrif oor die diakenamp

  • L. Floor

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v10i37.1072
Journal volume & issue
Vol. 10, no. 37
pp. 34 – 40

Abstract

Read online

Die probleem in die beswaarskrif voor die Sinode 1973 spits hom toe op die vraag: wat is die objek van die diakonale diens? Is dit die hele gemeente of alleen ’n gedeelte van die gemeente nl. die armes? In verband hiermee moet ook gevra word: welke spesifieke opdrag is inherent aan die diakenamp?