Scientia Militaria (Feb 2012)

THE PORTUGUESE CONTRIBUTION TO SOUTH AFRICAN TOPONOMY

  • P.E. Raper

DOI
https://doi.org/10.5787/18-3-403
Journal volume & issue
Vol. 18, no. 3

Abstract

Read online

In hierdie artikel weergee dr. Raper, verbonde aan die Onomastiese Navorsingsentrum van die RGN, die reise van die onverskrokke Portugese seevaarders, ondermeer Dias en Da Gama, en die plekname wat hulle agtergelaat het. Na 'n deeglike bespreking van 'n paar van hierdie name kom dr. Raper tot die gevolgtrekking dat hierdie name, op grond daarvan dat hulle die eerste name in suider Afrika was wat deur Europeërs nagelaat is, van belang is vanuit 'n kulturele, historiese en Iinguïstiese oogpunt.

Keywords