In die Skriflig (Jun 1970)

Die Bybel en ons Afrikaanse Volkerebeleid

  • B. Spoelstra

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v4i15.924
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 15
pp. 34 – 45

Abstract

Read online

Ons misbruik die Bybel wanneer ons eers ons beleid opstel en daarna in die Bybel bewyse vir ons beleid gaan soek. So is daar byvoorbeeld, mense wat sê dat God die nie-blankes vervloek het; of dat die Bybel ’n huwelik tussen ’n blanke en nie-blanke uitdruklik verbied; of dat rassevermenging as sodanig sonde is.