Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1961)
Die onderwys van die verstandelik-agetrlike kind
Abstract
Dit is beslis die verantwoordeliklieid van die skool om alle kinders so op te voed dat hulle ten voile kan deelneem in die sosial een ekonomiese lewe. Dit geld ook vir die kinders wat intellektueel minderbedeeld is. Vandaar die besondere aandag wat die verstandelik-agterlike kind geniet.