Scientia Militaria (Feb 2012)

DIE DIREKTORAAT OPENBARE BETREKKINGE GEDURENDE WÊRELDOORLOG II

  • W. Otto

DOI
https://doi.org/10.5787/5-2-887
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 2

Abstract

Read online

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was die Suid-Afrikaanse Direktoraat Openbare Betrekkinge (SAOB), soos die van enige ander Statebondslande, geskoei op Britse lees. Om die werking van die SAOB te kan verstaan, is dit dus nodig om kortliks die Britse organisasie te beskryf.

Keywords