South African Journal of Physiotherapy (Sep 1980)

Shortwave diathermy (S.W.D.) in the treatment of unresolved pneumonia

  • S. H.M. Blackwood

DOI
https://doi.org/10.4102/sajp.v36i3.1448
Journal volume & issue
Vol. 36, no. 3
pp. 72 – 73

Abstract

Read online

Dit is gevind dat pneumonie in die konsolidasie stadium effektief behandel kan word met kortgolfdiatermie om sodoende resolusie aan te help. Sommige chroniese borskwale, byvoorbeeld asma en emfiseem, vind ook hierby baat. 'n Deur-en-deur aanwending word gebruik en asemhalingsoefeninge moet altyd daarmee saam gedoen word.