Curationis (Sep 1979)
Openingrede
Abstract
Terwyl die Gesondheidsjaar nou sy einde nader, is dit dan ook gepas dat ons hier saam is om ’n konferensie oor bejaardesorg by te woon, want geriatrie impliseer inderdaad die wegvloeiende gety van die lewe, tanende vitaliteit, afnemende gesondheid en ’n fase van diepe afhanklikheid op gespesialiseerde en insiggewende helpers.