In die Skriflig (Jun 1977)

Het God mens geword ?

  • J. H. van Wyk

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v11i40.1100
Journal volume & issue
Vol. 11, no. 40
pp. 46 – 51

Abstract

Read online

Dit mag miskien verrassend klink om hierdie vraag ter sprake te bring en dit sal ook nie verbasend wees indien iemand sy wenkbroue lig by die hoor van hierdie problematiek nie. Trouens, sedert Anselmus sy beroemde Cur deus homo die lig laat sien het en sedert Karl Barth hierdie uitdrukking tallose male gebruik het, het dit gemeengoed geword in die teologiese en selfs kerklike wêreld om te praat van ‘God wat mens geword het’.