Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1957)
Die Vryburgers van 1657: Húlle was die eintlike Volksplanters
Abstract
Die driehonderdjarige herdenking van die instelling van die eerste vryburgers op 21 Februarie 1657 kan beslis nie onopgemerk verbygegaan word nie.