Lexikos (Oct 2011)

Voorwoord/Foreword

  • J.C.M.D Du Plessis

DOI
https://doi.org/10.5788/16--643
Journal volume & issue
Vol. 16

Abstract

Read online

Vroer vanjaar het een van die bekendste en gereeldste medewerkers van Lexikos, prof. H.E. Wiegand, 'n eredoktorsgraad van die Universiteit van Stel-lenbosch ontvang. Namens al die lesers van Lexikos, wil die redakteur hom gelukwens met hierdie erkenning van sy bydrae op die gebied van die meta-leksikografie.