Scientia Militaria (Feb 2012)

The past is another country, Rhodesia 1890-1979

  • A.G. Claase

DOI
https://doi.org/10.5787/10-1-722
Journal volume & issue
Vol. 10, no. 1

Abstract

Read online

Hierdie boek voorsien in 'n leemte betreffende die politieke gebeure in Rhodesie vanaf die hysing van die Union Jack aan 'n krom msasapaal naby Harare op 13 Septem ber 1890 tydens die besetting van Mashonaland in die naam van die Britse koningin tot die oggend van 1 Junie 1979 toe Biskop Abel Muzorewa sy eerste werksdag as Eerste Minister van Rhodesie begin het.

Keywords