In die Skriflig (Nov 2014)

Navolging van Jesus, mimesis en 1 Johannes

  • Jan van der Watt

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v48i1.1819
Journal volume & issue
Vol. 48, no. 1
pp. e1 – e8

Abstract

Read online

Hierdie artikel ondersoek die moontlike aanwending van mimesis in 1 Johannes. Daar word ’n oorsig gegee oor die gebruik van mimesis in die antieke tyd en sekere relevante eienskappe van mimesis word uitgelig. Die verwysings in 1 Johannes na gelowiges wat soos Jesus moet wees of optree, word nagegaan en in die lig van die eienskappe van die antieke gebruik van mimesis geïnterpreteer. Imitating Jesus, mimesis and 1 John. The possible use of mimesis in 1 John is investigated in this article. An overview is given of the use of mimesis in ancient times and certain characteristics are identifid. The references in 1 John to believers that must be or act like Jesus are identifid and interpreted in the light of the ancient use of mimesis.

Keywords