SA Journal of Industrial Psychology (Oct 2003)
Coping, stress and burnout in the South African police service in Kwazulu-natal
Abstract
The objective of this research was to determine the relationship between coping, stress and burnout in the South African Police Service. A survey design was used. The study population (N = 257) consisted of police personnel in Kwazulu-Natal. The COPE, Police Stress Inventory and Maslach Burnout Inventory – General Survey (MBI-GS), were used as measuring instruments. Structural equation analysis showed that job demands (as stressors) are associated with exhaustion. Passive coping strategies contributed to exhaustion and cynicism, while seeking emotional support led to lower exhaustion. Exhaustion contributed to cynicism. Stress because of a lack of resources, active coping strategies and not coping passively seem to impact on professional efficacy. Opsomming Die doelstelling van hierdie navorsing was om die verband tussen coping, stres en uitbranding binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens te ondersoek. ’n Opname-ontwerp is gebruik. Die studiepopulasie (N = 257) het bestaan uit polisiepersoneel in Kwazulu-Natal. Die COPE, die Polisiestres-Opname en die Maslach-uitbrandingsvraelys – Algemene Opname (MBI-GS) is as meetinstrumente gebruik. Strukturele vergelykingsmodellering het aangetoon dat werkseise (as stressore) geassosieer word met uitputting. Passiewe coping- strategieë het bygedra tot uitputting en sinisme, terwyl die soeke na emosionele ondersteuning tot laer uitputting gelei het. Uitputting het tot sinisme bygedra. Stres a.g.v. ’n tekort aan hulpbronne (invers), aktiewe coping-strategieë en passiewe coping-strategieë (invers) blyk ’n uitwerking op professionele doeltreffendheid te hê.
Keywords