In die Skriflig (May 1967)
Teologie in die tyd van Sekularisme
Abstract
Die eksegeet moes vir die uiteensetting van die standpunte van die teoloë van die sekularisme (of eksistensie-teoloë as u wil) noodwendig gebruikmaak van die uiteensettinge van ander, om die eenvoudige rede dat dit teenswoordig 'n onbegonne taak is om op alle terreine met die bronne vertroud te wees.