Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1962)

Konstitusionele ontwikkelinge in die transkei*

  • J. J. Henning

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v30i3/4.1499
Journal volume & issue
Vol. 30, no. 3/4

Abstract

Read online

Hoewel die Transkei met ’n oppervlakte van 16,000 vk. myl, die grootste aaneengeslote Banloeblok in Suid-Afrika is, is dit kleiner as sells die kleinste onafhanklike staal in Afrika, naamlik Togoland met ’n oppervlakte van 20,000 vk. myl. Word die distrik Glen Grey, wat geogra- fies ’n deel daarvan vorm, bygereken, beslaan dit 4Vi> miljoen morg wat ongeveer so groot is as Basoetoland plus die Bantoegedeelte van Swaziland. Die Transkei strek vanaf die Keirivier tot aan die Natalse suidelike grens en lê tussen die Drakensberge en die Indiese Oseaan en is feitlik net so n gebroke landskap as Natal; 15% van die gebied is berge, 40% baie bergagtig, 34% is Iienwelagtig en slegs 1.1% is plat en saggolwend.