Scientia Militaria (Feb 2012)

KRIJGSGEVANGENSCHAPVAN L.C. RUIJSSENAERS 1899-1902

  • Richard Cornwell

DOI
https://doi.org/10.5787/8-1-797
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 1

Abstract

Read online

Krygsgeskiedenis omvat meer as 'n blote verhaal van slagvelde en bevelvoerders, van strategie entaktiek en die uilvoering daarvan. Die hele terrein van oorloë in hul fynste besonderhede Ie binne die veld daarvan. Om daardie rede hoort die geskiedenis van krygsgevangeskap ook tuis in die historiografisvan die krygsgeskiedenis en vorm hierdieboek 'n belangrike bydrae tot ons kennis oor dieTweede Vryheidsoorlog.

Keywords