In die Skriflig (May 1977)

Enkele opmerkings oor ’n paar sake van die eskatologie n.a.v. <i>Die millenium en die herstel van Israel</i> geskryf deur ds. J. J. Engelbrecht

  • D. H. P. Wijnbeek

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v11i44.1120
Journal volume & issue
Vol. 11, no. 44
pp. 37 – 44

Abstract

Read online

Daar kom so stadig maar seker tog meer aandag vir die eskatologie. Dinge wat die mense prikkel om hieroor na te dink, is die politieke en militêre suksesse van die staat Israel; die sg. tekens van die eindtyd, nl. oorloë, veral aardbewings, ens., en derdens woordvoerders uit die ekologie. Hier bedoel ek die voortdurende stemme oor oorbevolking, wêreldvoeding, energie en grondstowwe en omgewingsbesoedeling.