Scientia Militaria (Feb 2012)

MILITERE GEWOONTES EN TRADISIES/MILITARY CUSTOMS AND TRADITIONS

  • Editorial Team Militaria

DOI
https://doi.org/10.5787/12-1-635
Journal volume & issue
Vol. 12, no. 1

Abstract

Read online

'Vryheid van die Stad'Die gebruik om die 'Vryheid van die Stad' aan 'n regiment te gee, sodat sy troepe deur die betrokke stad kan marsjeer met 'n getrommel van dromme, wapperende vaandels en gevelde bajonette het aanvanklik ook die doel gehad van werwing. Die dromme moes die aandag trek en die vaandel is ontplooi om te wys dat die werwing vir die koning se diens was.

Keywords