Scientia Militaria (Feb 2012)

KLEURLINGE IN MILITÊRE VERBAND

  • F.J. Jacobs,
  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/4-2-936
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 2

Abstract

Read online

Die Verdediging van die Kaapkolonie tot 1795Uit die vroegste geskiedenis van die Kaapkolonie blyk dit dat die verdediging die taak van blankes sowel as nie-blankes was. Die verdediging was nie aileen teen buitelandse mededingers gerig nie maar, was ook deeglik gemik teen plaaslike vyande.

Keywords